top of page

KLOKLUI-TRADISIE 2020


Jaarliks lui al die gr. 8-arende, die klok as simbool van verwelkoming by E.G. Jansen. Hierdie jaar se gr. 8-kloklui-tradisie vind plaas vanoggend 29 Januarie om 07:30. Die gebeurtenis word direk uitgesaai deur EGJ se populêre Jansen TV en ook gefotografeer deur Alberta Els! Skakel in en wees deel van die verrigtinge: https://digitv.co.za/ #Kloklui2020 #DigiTV #JansenTV #JansenArende #Graad82020

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page