Dr. E.G. Jansen

Jul 15, 2019

Jade dans vir Suid-Afrika!

In September 2018 word Jade Piek, 'n gr 11-leerling van E.G. Jansen, gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig in die Dancestar wêreld kampioenskappe in Porec Kroasië vanaf 22 tot 26 Mei 2019.
 

 

 
Daar neem 7000 dansers deel van regoor die wêreld en Jade verwerf n algehele 2de plek en wen dus silwer vir Suid-Afrika in die ‘Acro’ ope afdeling ( 16 jaar en ouer ).
 

 

 
Baie geluk Jade dis 'n ongelooflike prestasie!
 

 

 
#Sport #Dans #KunsenKultuur

#KunsKultuur #Sport #Sosiaal

    0