• Dr. E.G. Jansen

Jade dans vir Suid-Afrika!


In September 2018 word Jade Piek, 'n gr 11-leerling van E.G. Jansen, gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig in die Dancestar wêreld kampioenskappe in Porec Kroasië vanaf 22 tot 26 Mei 2019. Daar neem 7000 dansers deel van regoor die wêreld en Jade verwerf n algehele 2de plek en wen dus silwer vir Suid-Afrika in die ‘Acro’ ope afdeling ( 16 jaar en ouer ). Baie geluk Jade dis 'n ongelooflike prestasie! #Sport #Dans #KunsenKultuur

#KunsKultuur #Sport #Sosiaal

Tel: 011 826 1538/9

Faks: 011 826 4015
 

E-pos: epos@egjansen.co.za
 

POSADRES

 

Posbus 25454

Oosrand

1462

FISIESE ADRES

 

Rietfonteinweg
Boksburg
1459

 

GPS Koördinate


S 26’11’24.0″ E028’14’23.3″

© 2017 deur Hoërskool Dr. E.G. Jansen. Webbladsy deur welikeit.