Dr. E.G. Jansen

Apr 25, 2019

Ondersteun Laerskool Jan van Riebeeck se LEGENDE-BOKSAAND!

Gaste vir die aand sluit in Kallie Knoetze, Gerrie Coetzee, Pierre Coetzer om slegs 'n paar te noem.
 

 

 
Wanneer: Woensdag, 15 Mei om 18:00
 

 
Koste: R2800 per tafel, R300 p.p.
 

 

 
Kontak vir Herman 083 325 6919 of Lucia 079 529 7016 om jou kaartjie te boek.

#Borge #ALGEMEEN #Sosiaal

    0