Dr. E.G. Jansen
Jun 6, 2018
Ons almal weet E.G. Jansen het gees... maar die pom-pom's is 'n uitbeelding van ons skoolgees. Hulle het almal pragtig gelyk en hul optrede was Saterdag weer uit die boonste rakke. Hul toewyding en harde werk word raakgesien en waardeer.
Nog Foto's op Manie du Plessis se facebook bladsy