Dr. E.G. Jansen
Jun 6, 2018
Die "Qualifier 4" het die naweek plaasgevind. Dit het ook gepaard gegaan met 'n parade waaraan al die skole deelgeneem het.
Werner Bouwer het skitterend presteer. Hier is sy uitslae:
Performance riding 1ste
Caprilli toets 1 1ste
Working riding 2e
Handy hunter 2e
Caprilli toets 2 3de
In hand 3de
Equitation 5de
Jae - Lee Enslin het 'n 2e plek en twee 5e plekke verower en Monica Leeuw het 'n 5e en 11e plek gekry.
Organiseerder- PERDRY
Mev. Estie Aucamp