• Dr. E.G. Jansen

Perdrynuus:


Die "Qualifier 4" het die naweek plaasgevind. Dit het ook gepaard gegaan met 'n parade waaraan al die skole deelgeneem het.

Werner Bouwer het skitterend presteer. Hier is sy uitslae: Performance riding 1ste Caprilli toets 1 1ste Working riding 2e Handy hunter 2e Caprilli toets 2 3de In hand 3de Equitation 5de

Jae - Lee Enslin het 'n 2e plek en twee 5e plekke verower en Monica Leeuw het 'n 5e en 11e plek gekry.

Organiseerder- PERDRY Mev. Estie Aucamp

#Perdry2018 #TrotseJansen

#Perdry #Sport #egjansen

0 comments

Recent Posts

See All