Dr. E.G. Jansen

Jun 5, 2018

GAUTENG REDENAARS:

Op 26 Mei 2018 het Hoërskool Dr. E.G. Jansen aan die GAUTENG REDENAAR ,by Hoërskool Linden, deelgeneem. Dit was die eerste keer wat ons deelgeneem het en die 12 leerlinge het hulle uitstekend van hulle taak gekwyt.

Die uitslae was soos volg:


 
GRAAD 8

VOORBEREID

Vianette de Kock - Tweede
 

 
Jaques Steyn - Agste
 

 
Joanique du Toit - Negende

ONVOORBEREID
 

 
Kimé Steenkamp - Wenner
 

 
Vianette de Kock - Tweede
 

 
Reynard Nel - Vyfde

SPANREDENAARS


 
JUNIORS ( neem deel as gr.9)

Joanique du Toit - Wenners
 

 
Vianette de Kock - Wenners
 

 
Reynard Nel - Wenners
 

 
Jayden Roux - Wenners

SENIORS ( graad 10)

Marco Venter - Tweede
 

 
Jeandré Nel - Tweede
 

 
Alyssa Trahms - Tweede
 

 
Danandie Kroukamp - Tweede

GRAAD 9


 
VOORBEREID

Jayden Roux - Negende

GRAAD 10


 
VOORBEREID

Danandie Kroukamp - Vyfde
 

 
Jeandré Nel - Agste

GRAAD 11


 
VOORBEREID
 

 
Charleen du Plessis - Vyfde

GRAAD 12


 
VOORBEREID
 

 
Duané Kitching - Wenner

ONVOORBEREID
 

 
Duané Kitching - Tweede

ALGEHELE PLASING VAN EG JANSEN:

VOORBEREID
 

 
Derde
 

 
ONVOORBEREID
 

 
Tweede
 

 
SPANREDENAARS
 

 
Derde
 

 
ALGEHEEL
 

 
Tweede

Baie geluk.Julle het julle uitstekend van julle taak gekwyt. Julle is Jansies om op trots te wees.

Redenaars – Organiseerder
 

 
Mev. Magda Scholtz

#KunsKultuur #Redenaars #egjansen

    0