Dr. E.G. Jansen

May 23, 2018

Graad 8 aanlynregistrasies sluit 28 Mei 2018.

Onthou asseblief:

U moet binne SEWE (7) werksdae, nadat u aanlyn aansoek gedoen het Hoërskool Dr. E.G. Jansen se inskrywingsvorm (beskikbaar by die kantoor) saam met die volgende dokumente by die skool inhandig:

ID van ouer(s);
 

 
Geboortesertifikaat van leerder;
 

 
Bewys van adres (werk/woon waarop u aansoek gedoen het); en die
 

 
Nuutste rapport.

Die aansoeke sal slegs as volledig beskou en gefinaliseer word na ontvangs van al die vereiste dokumentasie.

Jansengroete

#Registrasies #egjansen #Graad8 #ALGEMEEN #Akademie

    0