Graad 8 aanlynregistrasies sluit 28 Mei 2018.
Onthou asseblief:
U moet binne SEWE (7) werksdae, nadat u aanlyn aansoek gedoen het Hoërskool Dr. E.G. Jansen se inskrywingsvorm (beskikbaar by die kantoor) saam met die volgende dokumente by die skool inhandig:
ID van ouer(s); Geboortesertifikaat van leerder; Bewys van adres (werk/woon waarop u aansoek gedoen het); en die Nuutste rapport.
Die aansoeke sal slegs as volledig beskou en gefinaliseer word na ontvangs van al die vereiste dokumentasie.
Jansengroete
