Dr. E.G. Jansen

May 9, 2018

Oud-Jansie 3de in Mr. International

Nuus oor oud-Jansie:

Dwayne Geldenhuis is in 2017 as Mr King of South Africa aangewys.

Hy het dan ook op 30 April Suid-Afrika verteenwoordig by die 12de Mr International in Yangon Myanmar. Hier het hy derde geëindig uit 40 lande wat deelgeneem het. Ons sê baie geluk aan Dwayne!

#oudjansienuus #onsistrots

#Oudjansies #egjansen #ALGEMEEN

    0