Dr. E.G. Jansen

Nov 6, 2017

Nog oud-Jansies rugbynuus

Die Leeus het bekend gemaak dat die Griekwas se skrumskakel en oud-Jansie, Christiaan Meyer,volgende jaar vir die Leeus in die Superreeks gaan speel. - Netwerk 24

Nog oud-Jansienuus was ook dat 'n stukkie geskiedenis plaasgevind het op Saterdag in die Pro 12-reeks. Ruaan Lerm het vir die KIngs uitgedraf teen Louis Ludick vir Ulster.

Fotos1: Christiaan Meyer
 

 
Foto 2: Ruaan Lerm
 

 
Foto 3; Louis Luddick

E.G. Jansen hou julle dop!

#RUGBY #Sport #egjansen #Oudjansies

    0