Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Mar 23, 2017

Terugvoering: Interdorp – Redenaars 2017

Op 14 Maart 2017 en 16 Maart 2017 bied Hoërskool Dr. E.G. Jansen die Interdorp – redenaars kompetisie aan.

Ons wil graag baie dankie sê aan die volgende deelnemende skole:

1. Hoërskool Die Anker
 

 
2. Leeuwenhof Akademie
 

 
3. Hoërskool Oosterlig
 

 
4. Hoërskool Elspark
 

 
5. Hoërskool Dr. E.G. Jansen (gasheerskool)

Die twee aande het redenaars van uitstaande gehalte gelewer – baie dankie aan elke redenaar wat deelgeneem het. Elkeen was ‘n wenner.

Uitslae:

14 Maart 2017 – Juniors

Graad 8

3. Caitlin Stapelberg - Leeuwenhof
 

 
2. Richard Jordaan - Leeuwenhof
 

 
1. Jayden Roux - EG Jansen

Graad 9


 

 
3. Jeandré Nel - EG Jansen
 

 
2. Nicola du Toit - Oosterlig
 

 
1. Nidene Smith - Leeuwenhof

Algehele Junior Wenner

Nidene Smith - Leeuwenhof

16 Maart 2017 – Seniors


 
Graad 10

3. Bernice Swartz - EG Jansen
 

 
2. Reynard du Plessis - Oosterlig
 

 
1. Lara Jobe - Leeuwenhof

Graad 11

3. Nicole Lombaard - Die Anker
 

 
2. Christi-lee Zevenbergen - EG Jansen
 

 
2. Charné du Plooy - Die Anker
 

 
1. Jané Botha - EG Jansen

Graad 12

3. Cassidy Brooks - Oosterlig
 

 
2. Bella Lethake - Oosterlig
 

 
1. Leonie Rossouw - EG Jansen

Algehele Senior Wenner

Leonie Rossouw - EG Jansen

Baie geluk!


 

 
Me. M. Scholtz

Redenaars – organiseerder.

Fotos:


 
Graad 8 – Wenners
 

 
Van links na regs: Me. JM Booysen (beoordelaar), Nicola du Toit (Oosterlig), Me. A de Vos (beoordelaar), Nidene Smith (Leeuwenhof – Algehele Junior Wenner), Jeandre Nel (EG Jansen), Leonie Rossouw (Voorsitter) en Kevin Smith (Voorsitter)

Graad 9 – Wenners
 

 
Van links na regs: Me. JM Booysen (beoordelaar), Jayden Roux (EG Jansen), Richard Jordaan (Leeuwenhof), Me. A de Vos (beoordelaar), Caitlin Stapelberg (Leeuwenhof), Leonie Rossouw (Voorsitter) en Kevin Smith (Voorsitter)

Graad 10 – Wenners
 

 
Van links na regs: Lara Jobe (Leeuwenhof), Reynard du Plessis (Oosterlig), Bernice Swartz (EG Jansen – afwesig)

Graad 11 – Wenners
 

 
Van links na regs: Jané Botha (EG Jansen), Christi-lee Zevenbergen (EG Jansen), Charné du Plooy (Die Anker), Nicolene Lombaard (Die Anker)

Graad 12 – Wenners

Van links na regs: Bella Lethake (Oosterlig), Leonie Rossouw (EG Jansen – Algehele Senior Wenner), Cassidy Brokks (Oosterlig)

#egjansen #KunsKultuur #Redenaars

    0