top of page

Terugvoering: Interdorp – Redenaars 2017


Op 14 Maart 2017 en 16 Maart 2017 bied Hoërskool Dr. E.G. Jansen die Interdorp – redenaars kompetisie aan.


Ons wil graag baie dankie sê aan die volgende deelnemende skole:

1. Hoërskool Die Anker 2. Leeuwenhof Akademie 3. Hoërskool Oosterlig 4. Hoërskool Elspark 5. Hoërskool Dr. E.G. Jansen (gasheerskool)

Die twee aande het redenaars van uitstaande gehalte gelewer – baie dankie aan elke redenaar wat deelgeneem het. Elkeen was ‘n wenner.

Uitslae:

14 Maart 2017 – Juniors

Graad 8

3. Caitlin Stapelberg - Leeuwenhof 2. Richard Jordaan - Leeuwenhof 1. Jayden Roux - EG Jansen

Graad 9

3. Jeandré Nel - EG Jansen 2. Nicola du Toit - Oosterlig 1. Nidene Smith - Leeuwenhof

Algehele Junior Wenner

Nidene Smith - Leeuwenhof

16 Maart 2017 – Seniors

Graad 10

3. Bernice Swartz - EG Jansen 2. Reynard du Plessis - Oosterlig 1. Lara Jobe - Leeuwenhof

Graad 11

3. Nicole Lombaard - Die Anker 2. Christi-lee Zevenbergen - EG Jansen 2. Charné du Plooy - Die Anker 1. Jané Botha - EG Jansen

Graad 12

3. Cassidy Brooks - Oosterlig 2. Bella Lethake - Oosterlig 1. Leonie Rossouw - EG Jansen

Algehele Senior Wenner

Leonie Rossouw - EG Jansen

Baie geluk!

Me. M. Scholtz

Redenaars – organiseerder.

Fotos:

Graad 8 – Wenners Van links na regs: Me. JM Booysen (beoordelaar), Nicola du Toit (Oosterlig), Me. A de Vos (beoordelaar), Nidene Smith (Leeuwenhof – Algehele Junior Wenner), Jeandre Nel (EG Jansen), Leonie Rossouw (Voorsitter) en Kevin Smith (Voorsitter)

Graad 9 – Wenners Van links na regs: Me. JM Booysen (beoordelaar), Jayden Roux (EG Jansen), Richard Jordaan (Leeuwenhof), Me. A de Vos (beoordelaar), Caitlin Stapelberg (Leeuwenhof), Leonie Rossouw (Voorsitter) en Kevin Smith (Voorsitter)

Graad 10 – Wenners Van links na regs: Lara Jobe (Leeuwenhof), Reynard du Plessis (Oosterlig), Bernice Swartz (EG Jansen – afwesig)

Graad 11 – Wenners Van links na regs: Jané Botha (EG Jansen), Christi-lee Zevenbergen (EG Jansen), Charné du Plooy (Die Anker), Nicolene Lombaard (Die Anker)

Graad 12 – Wenners

Van links na regs: Bella Lethake (Oosterlig), Leonie Rossouw (EG Jansen – Algehele Senior Wenner), Cassidy Brokks (Oosterlig)

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page