Dr. E.G. Jansen

Jan 27, 2020

Wat is jou superkrag? Braai....!

Vanaand is die graad 8-inligtingsaand in die saal en daarna is daar 'n braai vir ouers en leerders!
 

 

 
27 Januarie 2020
 

 
Voor die saal!
 

 
18:00
 

 

 
Bring asb saam:
 

 

 
Eie vleis, eetgerei, glase, drinkgoed en 'n slaai wil bring!
 

 

 
Ons voorsien die vure, pap en sous.
 

 

 
Kom kuier lekker saam en leer mekaar ken!
 

 

 
#Graad82020 #JansenBRAAI #JansenArende #KenMekaar

#Graad8 #ALGEMEEN

    0