top of page

Wat is jou superkrag? Braai....!


Vanaand is die graad 8-inligtingsaand in die saal en daarna is daar 'n braai vir ouers en leerders! 27 Januarie 2020 Voor die saal! 18:00 Bring asb saam: Eie vleis, eetgerei, glase, drinkgoed en 'n slaai wil bring! Ons voorsien die vure, pap en sous. Kom kuier lekker saam en leer mekaar ken! #Graad82020 #JansenBRAAI #JansenArende #KenMekaar

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page