Dr. E.G. Jansen

Jan 23, 2020

INTERHUIS 2020

Wat wil jy nou meer hê op 'n Interhuisdag? E.G. Jansen se Interhuis was weer een van die bestes! Bewolkte somerweer, goeie atletiek en lekker gees.
 

 

 
Die 'Geesbeker' gaan hierdie jaar aan die Visarende en die Roofarende stap weg met die 'Spanbeker'. Baie geluk aan elke deelnemer!
 

 

 
Jansengroete
 

 
Pierre Komapgnie
 

 
Atletiekdirekteur
 

 

 
Foto's geneem deur juf. Maryna Smit.

#ATLETIEK #Sport

0