• Dr. E.G. Jansen

INTERHUIS 2020


Wat wil jy nou meer hê op 'n Interhuisdag? E.G. Jansen se Interhuis was weer een van die bestes! Bewolkte somerweer, goeie atletiek en lekker gees. Die 'Geesbeker' gaan hierdie jaar aan die Visarende en die Roofarende stap weg met die 'Spanbeker'. Baie geluk aan elke deelnemer! Jansengroete Pierre Komapgnie Atletiekdirekteur Foto's geneem deur juf. Maryna Smit.