Dr. E.G. Jansen

Jan 14, 2020

Gr. 8-kampnuus:

Weens 'n kragonderbreking vanaf gisteraand is die ontbyt baie laat bedien. Die kampbusse sal op die vroegste 12:15 arriveer by E.G. Jansen. Hulle kan dan onmiddelik verdaag na hul ouers.
 

 

 
Hier is nog gr. 8-kampfoto's geneem deur die personeel.
 

 

 
Jansengroete.
 

 

 
#Graad82020 #KampIsLekker #WarthogInn

#Graad8 #ALGEMEEN

    0