top of page

Gr. 8-kampnuus:


Weens 'n kragonderbreking vanaf gisteraand is die ontbyt baie laat bedien. Die kampbusse sal op die vroegste 12:15 arriveer by E.G. Jansen. Hulle kan dan onmiddelik verdaag na hul ouers. Hier is nog gr. 8-kampfoto's geneem deur die personeel. Jansengroete. #Graad82020 #KampIsLekker #WarthogInn

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page