Dr. E.G. Jansen
Nov 8, 2019
Baie geluk aan die volgende leerlinge wat Spesiale Toekennings en Top Toekennings ontvang het tydens ons Prysuitdeling wat plaasgevind op 9 en 10 Oktober 2019.
SPESIALE TOEKENNINGS
Beste Junior Doelwagter 2019:
Marizaan van der Linde
Beste Junior Vordering (dogter) 2019:
Fransisca de Wet
Beste Senior Doelwagter 2019:
Marlandia Strydom
Beste Senior Vordering (dogter) 2019:
Kaylin Ackerman
Beste Junior Vordering (seun) 2019:
Rudolf Malan (Foto uitstaande)
Beste Junior Hokkiespeler (seun) 2019:
Kyle Smith
Beste Junior Hokkiespeelster 2019:
Anke Swanepoel en Michelle Lubbe
Beste Senior Hokkiespeelster 2019:
Oratilwe Selamolela
#Hokkie2019 #Toekennings