Dr. E.G. Jansen

Oct 3, 2019

GHOLFDAG: Cause Pre Owned Prysborg

Crause Pre Owned Vehicles CC voertuie in Boksburg is begin met die doel om gebruikte motors van hoë gehalte teen bekostigbare pryse te verkoop. Die meeste van die voorraad motors wat deur Crause Pre Owned verkoop word, is goedkoper as R 100 000.
 

 

 
Gaan kyk gerus na Crause Pre Owned Vehicles CC gebruikte motors op hulle eiendom - 63 Rietfontein in Boksburg-Wes.
 

 

 
Hier is 'n net 'n paar van die karre:
 

 

 
2007 HYUNDAI TUCSON 2.0 GLS @ R89 800
 

 

 
2012 VOLKSWAGEN POLO VIVO 1.4 5DR @ R84 800
 

 

 
2005 MINI COOPER @ R79 800
 

 

 
2011 ALFA ROMEO MITO 1.4T MULTIAIR QV @ R89 800
 

 

 
2003 JEEP WRANGLER SAHARA 4.0 @ R109 800
 

 

 
Hulle kontak nommer is: 010 443 8651
 

 

 
Baie dankie aan Crause Pre Owned Vehicles CC vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag.
 

 

 
https://www.crausepreowned.co.za/showroom-cheapcars
 

 

 
#BorgeIsBelangrik #CrausePreOwned

#Borge #Fondsinsameling #ALGEMEEN

    0