Dr. E.G. Jansen
Sep 23, 2019
Spesiale aanbieding op Curvent International PTY Ltd Pinnacle dak-turbines!
Kwalifiseer vir 'n spesiale aanbieding van 15% afslag op alle Pinnacle dak-turbines tot einde September.
Pinnacle dak-turbines sorg vir natuurlike klimaatbeheer sonder kostes. Optimaliseer produksie en werkverrigting met groen, windaangedrewe dakventilasie.
https://www.curvent.co.za/pinnacle-turbine
Kontak Curvent se turbine ventilasie-kenner by 011 826 5959 of info@curvent.co.za vir hierdie groot afslag!
Baie dankie aan Curvent International PTY Ltd vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag.
#BorgeIsBelangrik #CurventInternational