Dr. E.G. Jansen

Sep 23, 2019

Alle matrieks:

Hiermee die aangepaste rooster vir die eindeksamen 2019. Hierdie rooster het net E.G. Jansen vakke op vir die eindeksamen.
 

 

 
Leerders moet in volle skooldrag volgens skoolreëls 'n halfuur voor die aanvangstyd van 'n vraestel aanmeld by die eksamenlokaal.
 

 

 
https://www.egjansen.co.za/nasionale-senior-eksamen-rooster

#MatriekEindEksamen2019 #SterkteMatrieks #AmperKlaar #GeeJulleAlles


 

 
https://www.egjansen.co.za/nasionale-senior-eksamen-rooster

#ALGEMEEN #Akademie #Matriek

    0