Dr. E.G. Jansen

Sep 21, 2019

GHOLFDAG: Out & About prysborg

Out & About is 'n splinternuwe kinderpartytjie-lokaal en koffiewinkel. Out & About bied baie pret aan vir die kinders hierdie skoolvakansie, so gaan kuier gerus vir hulle te 99 Langenhoven Street, Parkrand, Boksburg, Gauteng.
 

 

 
Kontak nr: 066 570 8125
 

 

 
Baie dankie aan Out & About vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag.
 

 

 
#BorgeIsBelangrik #OutandAbout

#Borge #Fondsinsameling #ALGEMEEN

    0