top of page

GHOLFDAG: Out & About prysborg


Out & About is 'n splinternuwe kinderpartytjie-lokaal en koffiewinkel. Out & About bied baie pret aan vir die kinders hierdie skoolvakansie, so gaan kuier gerus vir hulle te 99 Langenhoven Street, Parkrand, Boksburg, Gauteng. Kontak nr: 066 570 8125 Baie dankie aan Out & About vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag. #BorgeIsBelangrik #OutandAbout

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page