Dr. E.G. Jansen
Sep 19, 2019
Oorweeg Regency vir u bemarkings- en handelsmerkbehoeftes. 'n Vervaardigings- en produksiefasiliteit wat spesialiseer in die volgende sleutelareas:
* Promosieklere
* Uniforms
* Werksdrag
* Sportdrag
* Skooluniforms
* Kokkedrag
* Skooldrag
* Veiligheidsdrag
* Pette & hoede
* Borduurwerk
* Promosie-items vir handelsmerke
Baie dankie aan Regency vir die prysbydrae tot E.G. Jansen se gholfdag.
#BorgeIsBelangrik #Regency
http://regency.co.za/