Dr. E.G. Jansen

Sep 7, 2019

Hokkie wen Liga!

Baie geluk aan die E.G. Arende se hokkiespan. Hulle het die EGHA Damesliga-liga gewen.
 

 

 
EGJ is baie trots op elke speler.
 

 

 
#Hokkie2019 #EGArende

#Hokkie #Sport

    0