Dr. E.G. Jansen

Aug 9, 2019

Nog hokkiespanne kwalifiseer vir die Noordvaal hokkiereeks!

Baie geluk aan die O/15- en O/16-hokkiedogters wat hulle staal gewys het en kwalifiseer vir die Noordvaal hokkiekompetisie!
 

 
Die O/15-hokkiereeks word by Hoërskool Monument in Krugersdorp aangebied en die O/16-hokkietoernooi in Ermelo by Hoërskool Ligbron. Beide toernooie vind plaas vanaf 8 tot 10 Augustus.
 

 
E.G. Jansen is trots op elkeen van hulle.
 

 
#Hokkie2019 #HokkieByJansen 

#Sport #Hokkie

    0