Dr. E.G. Jansen

Jul 24, 2019

Die pad van Ekhuruleni wenners...

Hierdie tennis A-span wen die Boksburg-Benoni liga! Hulle klop Kempton Hoër in die semi-finaal en eindig as die algehele wenners van die Kempton-Edenvale liga.
 

 

 
In die finaal wen hulle oortuigend Marais Viljoen wenners van die Alberton-Heidelberg-Liga.
 

 

 
Dit maak hulle nou die Ekhuruleni wenners!
 

 

 
Baie geluk Jansie Meisies! Wat n inspirasie!
 

 

 
Foto: Vlnr Skyle Eliot, Rochelle le Roux, Dominique Jansen van Vuuren, Nina Meyer.

#Sport #Tennis

    0