Die pad van Ekhuruleni wenners...


Hierdie tennis A-span wen die Boksburg-Benoni liga! Hulle klop Kempton Hoër in die semi-finaal en eindig as die algehele wenners van die Kempton-Edenvale liga. In die finaal wen hulle oortuigend Marais Viljoen wenners van die Alberton-Heidelberg-Liga. Dit maak hulle nou die Ekhuruleni wenners! Baie geluk Jansie Meisies! Wat n inspirasie! Foto: Vlnr Skyle Eliot, Rochelle le Roux, Dominique Jansen van Vuuren, Nina Meyer.

#Sport #Tennis

0 comments

Recent Posts

See All

Netbalproewe

NEEM KENNIS: Netbalproewe vir o/16 en o/17 - Donderdagmiddag ná skool op 18 Maart. Netbalproewe vir o/14 en o/15 - Dinsdagmiddag ná skool op 23 Maart. #JansenNetbal #Netbalproewe #JansenSport