Dr. E.G. Jansen

Jul 2, 2019

Tennis wen liga!

Baie geluk aan die dogters A-span wat die liga gewen het! Die semifinaal teen Kemptonpark is geskeduleer vir 12 Julie.
 

 
#Tennis2019 #TennisByJansen
 

 
Foto:
 
V.l.n.r Rochelle Malherbe, Dominique Jansen van Vuuren, Nina Meyer, Skyle-Lee Eliot.
 

 
Nie op foto: Cilje-Marie Kruger 

#Tennis #Sport

    0