Dr. E.G. Jansen

Jun 13, 2019

Suzaan is deur na Gautengspan!

Suzaan Botha het Saterdag, 8 Mei, deelgeneem aan die Gauteng uitdunne van Gōjū kai karate en het 'n brons vir Kata en goud vir Kumitei gewen.
 

 

 
Gōjū kai karate is een van die belangrikste tradisionele Okinawan-style karate. Gō, wat hard beteken, verwys na geslote hand tegnieke of reguit lineêre aanvalle; jū, wat sagte beteken, verwys na oophandtegnieke en sirkelbewegings.
 

 

 
Suzaan gaan nou in September die Gautengspan verteenwoordig in Port Elizabeth.
 

 

 
#Karate2019 #KaratebyJansen

#Sport #Karate

    0