Dr. E.G. Jansen
Jun 4, 2019
Baie dankie aan elke Jansie wat deelgeneem het. Julle was Jansies om op trots te wees.
Wenners 2019
Mej. Persoonlikheid
Alyssa Trahms
Mnr. Persoonlikheid
Dihan Roos
Mej. Fotogenies
Taylashe Daschner
Mnr. Fotogenies
Rudolph Potgieter
JUNIORS
Mej. Junior Jansie
Jordan Coetzee
1e prinses
Desire Labuschagne
2e prinses
Kime Steenkamp
Mnr. Junior Jansie
Jaydon de Bruyn
1e prins
Wandre Wolmarans
2e prins
Ruan van Aarde
SENIORS
Mej Jansie 2019
Marijke Hoeksema
1e prinses
Andale de Jager
2e prinses
Gwyneth Greyling
Mnr. Jansie 2019
Keenan Stoltz
1e prins
Bian Harmse
2e prins
Jaunray Samuel
Baie dankie aan Elandre wat n AWESOME gaskunstenaar was.
Baie dankie aan al ons borge. Sonder julle sal so aand nie moontlik wees nie.
Hoofborg : Sorbet East Rand Mall
Res van borge:
The Graceful Box
The Clique Cafe
Leading Lady SA
Nudo Hair Lab
The Classic Barber
Marcel Venter
Nail D'zign
Vogue Catwalk Models SA
Anushka's Hair and Beauty
Bobs and Beehive Hair Culture
Eland Slaghuis
Chrizanne Markram
TTT Legacy
Zoe Zalzwhedel Make up and Photography
Shaun Reynolds
Nicole Page - 2nd Princess Miss Junior Tourism 2019
Baie dankie aan almal vir n baie suksesvolle aand.
Organiseerder
Magda Scholtz