Dr. E.G. Jansen

Apr 8, 2019

Vakature vir Drywer:

Op soek na 'n persoon wat vir ons 'n bussie kan ry vanaf 06:00 tot 7:30 in die oggend en dan eers weer van 15:30 tot 17:00.
 

 

 
Moet in besit wees van 'n geldige kode 8 lisensie.


 

 
Salaris R1600 per maand.
 

 

 
Kontak mev. Schwartz op epos adres sandy@egjansen.co.za of skakel mnr. Lubbe by die skool op 011-8261538

#ALGEMEEN #Personeel

    0