top of page

Vakature vir Drywer:


Op soek na 'n persoon wat vir ons 'n bussie kan ry vanaf 06:00 tot 7:30 in die oggend en dan eers weer van 15:30 tot 17:00. Moet in besit wees van 'n geldige kode 8 lisensie.

Salaris R1600 per maand. Kontak mev. Schwartz op epos adres sandy@egjansen.co.za of skakel mnr. Lubbe by die skool op 011-8261538

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page