Dr. E.G. Jansen

Apr 3, 2019

"Die Jansen Bom"-uitdaging:

E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees!
 

 

 
Tydens die opedag bemarkingsweke gaan E.G. Jansen by die volgende laerskole kuier:
 

 

 
Laerskool Baanbreker
 

 
Laerskool Concordia
 

 
Laerskool Die President
 

 
Laerskool Elspark
 

 
Laerskool Goudrand
 

 
Laerskool Jan van Riebeeck
 

 
Laerskool Oosterkruin
 

 
Laerskool Môrewag
 

 
Laerskool Westwood
 

 
Laerskool Witfield
 

 

 
DigiTV gaan 'n video neem van elke laerskool wat "Die Jansen Bom" gaan uitkreet tydens E.G. Jansen se besoek.
 

 

 
Ons nooi almal uit om na die videos te gaan kyk op DigiTV en Hoërskool Dr. E.G. Jansen se Facebook "post" te "like". Die skool met die meeste stemme wen 'n prys geborg deur HomeCorp. Die wenners sal op Radio Jakaranda aangekondig word die oggend van die opedag, 16 April 2019.
 

 

 
Oefen solank daardie stemme... E,G, Jansen is oppad...
 

 

 
Formule Jansen. Die wedren na jou toekoms!
 

 

 
#FormuleJansen #DieJansenBom

#Opedag #Graad8 #Sosiaal

    0