top of page

"Die Jansen Bom"-uitdaging:


E.G. Jansen soek #DieSkoolMetDieBesteGees! Tydens die opedag bemarkingsweke gaan E.G. Jansen by die volgende laerskole kuier: Laerskool Baanbreker Laerskool Concordia Laerskool Die President Laerskool Elspark Laerskool Goudrand Laerskool Jan van Riebeeck Laerskool Oosterkruin Laerskool Môrewag Laerskool Westwood Laerskool Witfield DigiTV gaan 'n video neem van elke laerskool wat "Die Jansen Bom" gaan uitkreet tydens E.G. Jansen se besoek. Ons nooi almal uit om na die videos te gaan kyk op DigiTV en Hoërskool Dr. E.G. Jansen se Facebook "post" te "like". Die skool met die meeste stemme wen 'n prys geborg deur HomeCorp. Die wenners sal op Radio Jakaranda aangekondig word die oggend van die opedag, 16 April 2019. Oefen solank daardie stemme... E,G, Jansen is oppad... Formule Jansen. Die wedren na jou toekoms! #FormuleJansen #DieJansenBom

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page