Dr. E.G. Jansen
Apr 1, 2019
1 Junie 2019
Inskrywingsvorms beskikbaar by mev. Scholtz in K.13 en me. A du Toit in K.1
GASKUNTENAAR vir die aand is ELANDRE
Slegs 400 kaartjies teen R120 per persoon - bespreekte sitplekke so 'first come first serve'
Beskikbaar vanaf 9 April by die finansiële kantoor.
Kom ondersteun asb. ons deelnemers.
#Sosiaal2019 #Elandre