Mnr. en Mej. Jansie


1 Junie 2019 Inskrywingsvorms beskikbaar by mev. Scholtz in K.13 en me. A du Toit in K.1 GASKUNTENAAR vir die aand is ELANDRE Slegs 400 kaartjies teen R120 per persoon - bespreekte sitplekke so 'first come first serve' Beskikbaar vanaf 9 April by die finansiële kantoor. Kom ondersteun asb. ons deelnemers. #Sosiaal2019 #Elandre

#Sosiaal #ALGEMEEN

0 comments

Recent Posts

See All

BEHEERLIGGAAM

Baie geluk aan ons nuutverkose Beheerliggaam vir die volgende 3 jaar: Mnr. Johan Dorfling Mnr. Phillip Lubbe Mnr. Jacques Oelofse Mnr. Willem Pelser Mev. Ronel Steenkamp Mnr. Deon Swart Mnr. Riaan van