Dr. E.G. Jansen

Mar 4, 2019

Century 21 bederf ons Netbaldames

Baie dankie aan Daleen Nel van Century 21 East Rand wat E.G. Jansen se netbaldames geborg het met 'n hoedjie en 'n t-hemp. Daleen is ook aangewys as die nasionale top agent van Century 21 Eiendomme.
 

 

 
E.G. Jansen is trots op haar!
 

 

 
https://www.facebook.com/century21eastrand/
 

 

 
Kontak gerus vir Daleen op 083 307 3128 vir al jou eiendoms behoeftes.
 

 

 
#BorgeIsBelangrik #Century21

#Borge #Netbal #Sport

    0