top of page

Century 21 bederf ons Netbaldames


Baie dankie aan Daleen Nel van Century 21 East Rand wat E.G. Jansen se netbaldames geborg het met 'n hoedjie en 'n t-hemp. Daleen is ook aangewys as die nasionale top agent van Century 21 Eiendomme. E.G. Jansen is trots op haar! https://www.facebook.com/century21eastrand/ Kontak gerus vir Daleen op 083 307 3128 vir al jou eiendoms behoeftes. #BorgeIsBelangrik #Century21

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page