Dr. E.G. Jansen

Feb 21, 2019

INTERNE REDENAARS - AFRIKAANS – 13 FEBRUARIE 2019

Baie dankie aan elke redenaar wat deelgeneem het. Julle is talentvolle Jansies wat ons baie trots maak. Hou so aan!
 

 
Die volgende redenaars dring deur na die INTERDORP - REDENAARS wat by EG JANSEN plaasvind:
 

 

 
• JUNIORS - 14 MEI
 

 
• SENIORS - 15 MEI
 

 

 
GRAAD 12
 

 
1.Charleen du Plessis
 

 
2.Schanell Bouwer
 

 
3. Louise Matthysen
 

 

 
GRAAD 11
 

 
1.Alyssa Trahms
 

 
2.Jeandre Nel
 

 
3 Danandie Kroukamp
 

 
4.Doné Neuhoff
 

 

 
GRAAD 10
 

 
1.Zenobia Strydom
 

 
2.Jayden Roux
 

 
3.Megan Oosthuizen
 

 
4.Marilee vd Linde
 

 

 
GRAAD 9
 

 
1.Jaques Steyn
 

 
2.Kime Steenkamp
 

 
3.Joanique du Toit
 

 
4.Haylee Bronkhorst
 

 
5.Vianette de Kock
 

 

 
GRAAD 8
 

 
1.Morgan Trahms
 

 
2.Zivan Potgieter
 

 
3.Jordan Coetzee
 

 
4. Jaydon de Bruyn
 

 
5. Kerry – Anne Beetge
 

 
6.Jarin Datnow
 

 
7. Mia Olivier
 

 

 
Die spanredenaars sal ook by die INTERDORP - REDENAARS deelneem.
 

 

 
Individuele redenaars en Spanredenaars neem aan die volgende deel:
 

 
1. Die name vir GAUTENG REDENAARS (29 April – 4 Mei) sal teen 1 Maart bekendgemaak word.
 

 
2. OPPIE TONG AF ( 2 - 4 Sept.) se redenaars sal na afloop van die INTERDORP - REDENAARS bekendgemaak word.
 

 

 
Die redenaars was opgeneem deur DigiTV en is beskikbaar op hulle kanaal onder JansenTV. Gaan kyk gerus!
 

 

 
https://digitv.co.za/#/video/6150/Vod
 

 

 
#Redenaars2019 #RedenaarsByJansen

#KunsKultuur #ALGEMEEN

    0