Dr. E.G. Jansen

Jan 31, 2019

Ons innige meegevoel...

E.G. Jansen se innige meegevoel aan mevrou Yvonne Mostert en familie en vriende met die afsterwe van Chanellé Mostert ’n oud-Jansie van 2016. Rus in vrede.
 

 

 
Begrafnis vind plaas 6 Februarie om 14:00 te GE Begrafnisondernemers 50 Boundary St, Brakpan, 1541
 

 

 
Besigtiging is van 13:15 tot 13:45 by GE begrafnisondernemers.

#Oudjansies #ALGEMEEN

    0