top of page

Ons innige meegevoel...


E.G. Jansen se innige meegevoel aan mevrou Yvonne Mostert en familie en vriende met die afsterwe van Chanellé Mostert ’n oud-Jansie van 2016. Rus in vrede. Begrafnis vind plaas 6 Februarie om 14:00 te GE Begrafnisondernemers 50 Boundary St, Brakpan, 1541 Besigtiging is van 13:15 tot 13:45 by GE begrafnisondernemers.

0 comments
bottom of page