Dr. E.G. Jansen

Jan 21, 2019

Nuwe personeellid in Wiskundepos.

Jansen verwelkom Juffrou Elzet Els as Wiskunde-onderwyseres by ons skool. Sy hou sedert 2010 skool.
 

 

 
Sy is absoluut mal oor Wiskunde en glo dat jy hard maar ook lekker moet werk in die klas. "Ek kweek 'n liefde vir my vak by my leerders en berei hulle terselfdertyd voor vir die jare wat kom!"
 

 

 
#WelkomByJansen #Akademie2019

#Personeel #ALGEMEEN #Akademie

    0