Nuwe personeellid in Wiskundepos.


Jansen verwelkom Juffrou Elzet Els as Wiskunde-onderwyseres by ons skool. Sy hou sedert 2010 skool. Sy is absoluut mal oor Wiskunde en glo dat jy hard maar ook lekker moet werk in die klas. "Ek kweek 'n liefde vir my vak by my leerders en berei hulle terselfdertyd voor vir die jare wat kom!" #WelkomByJansen #Akademie2019

#Personeel #ALGEMEEN #Akademie

0 comments

Recent Posts

See All

BEHEERLIGGAAM

Baie geluk aan ons nuutverkose Beheerliggaam vir die volgende 3 jaar: Mnr. Johan Dorfling Mnr. Phillip Lubbe Mnr. Jacques Oelofse Mnr. Willem Pelser Mev. Ronel Steenkamp Mnr. Deon Swart Mnr. Riaan van