Dr. E.G. Jansen

Jan 9, 2019

Nou gaan ons braai....!

Graad-8 braai vir ouers en leerders!
 

 

 
10 Januarie 2019
 

 
Voor die saal!
 

 
18:00 uur


 

 
Bring asb saam:
 

 
Eie vleis, eetgerei, glase en drinkgoed en indien u, u eie slaai wil bring!
 

 

 
Ons voorsien die vure, pap en sous.
 

 

 
Kom kuier lekker saam en leer mekaar ken!

#Graad8 #ALGEMEEN

    0