top of page

Nou gaan ons braai....!


Graad-8 braai vir ouers en leerders! 10 Januarie 2019 Voor die saal! 18:00 uur

Bring asb saam: Eie vleis, eetgerei, glase en drinkgoed en indien u, u eie slaai wil bring! Ons voorsien die vure, pap en sous. Kom kuier lekker saam en leer mekaar ken!

0 comments

Recent Posts

See All
bottom of page