Dr. E.G. Jansen

Jan 7, 2019

DigiTV by Jansen

Hier is die instruksies vir DigiTV se "livestreaming" van ons graad 8-kamp:

Gaan na www.digitv.co.za
 

 
 Druk op “Schools”
 

 
 Kies Hoërskool Dr.E.G. Jansen (JansenTV)
 

 
 Kies die video Graad 8 Kamp (Live)
 

 
 Log in met e-pos address

Jansengroete

#ALGEMEEN #Graad8

    1